top of page
Untitled design (19)_edited_edited.png
< Back

Hier is vir jou die ideale stukkie grond om jou eie te kom maak.

Active

R 900 000

Geleë net buite Groot Marico, bekend vir sy Mampoer en Herman Charles Bosman kort verhale, lê die mooiste 14.258ha bosveld plasie.
Die groot Marico Rivier vorm selfs een deel van die plasie se grens. Hierdie kan jou idilliese naweek wegbreek plasie of selfs inkomste genererende gaste plasie wees. As gevolg van die "ryp vrye" ligging van die eiendom kan dit moontlik weer, soos wat dit vir baie jare lank was, jou kwekery plasie wees waar verskeie soorte blomme, onder andere rose en vrugtebome gekweek word.(van die ou kweek infrastruktuur is nog sigbaar.)
Gemotiveerde Verkoper: Aangesien die huidige eienaar
self ver weg woon is die huise en ander infrastruktuur oor die jare geplunder en word die eiendom as "vacant land" en teen 'n baie redelike/bekostigbare prys aangebied.
2 boorgate (huidiglik nie toerus nie).
Geen Eskom elektrisiteits voorsiening op die eiendom nie.
Binne plasie, baie naby aan die N4 hoofweg.
Kom swem en baljaar in die rivier en kuier aande om onder die sterre terwyl stories rondom 'n bosveld vuur vertel word.
Hier is vir jou die ideale stukkie grond om jou eie te kom maak.

Property Details

Property Type

Bedrooms

0

Bathrooms

Size

Property Location

Full Address

All About Homes is dedicated to finding the perfect home for you and your family. Our experienced team of real estate professionals will guide you through the process and help you every step of the way. We believe that owning a home is the cornerstone of the South African, and we are here to make that dream a reality for you.

CONTACT US

Interested in:

bottom of page